In the News
Inisiatief begin om alle kleuterskole in Vrystaat te registreer
--- Charné van der Merwe 11 Apr 2025’n Inisiatief is van stapel gestuur om programme vir vroeë kinderontwikkeling regoor die Vrystaat te registreer om toegang tot gehalte- vroeë leer en sorg vir jong kinders te verbeter, wat ’n sterk grondslag lê vir hul toekomstige ontwikkeling. Die Vrystaatse departement van onderwys is trots om die bekendstelling van die Bana Pele ..Read More
