42ND MIELIE MARATHON

Date: 18 January 2020, 05:00

Venue: Technical High School Volksroad Welkom

42nd Mielie Marathon op 18 Januarie 2020


NG KERK JACOBSDAL GESINSFEES

Date: 18 January 2020, 06:00

Venue: Jacobsdal Gholfklub

NG Kerk Jacobsdal Gesinsfees bied die volgende aktiwiteite aan: Mountain Bike Race, Trail Running, Gholf, Tennis, Rolbal, Tweekamp, Waterkaskenades, Steakete @ R100, Biertent met musiek asook optrede deur Francois Deysel en kosstalletjies sal beskikbaar wees


KOPPIES RALLY 2020

Date: 18 January 2020, 08:00

Venue: ROOIWAL SAAL

KOPPIES RALLY KOMITEE BIED AAN KOPPIES RALLY, GELD INSAMELING VIR LIEFDADIGHEIDSORGANISASIES


Vrystaat Jagter Jaggeweerskiet tak Vlakteskiet

Date: 18 January 2020, 09:00

Venue: Chris Kleynhans Skietbaan


Hervormde Kerk Leeudoringstad hou Western Basaar

Date: 25 January 2020, 09:00

Venue: Hervormde Kerksaal

Die Hervormers van Leeudoringstad is bekend vir hulle heerlike basaar wat jaarliks gehou word


Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more