In the News
Aappokke neem toe: Gesondheidsdepartement vra groter waaksaamheid
--- Admin 18 Sep 2026Suid-Afrikaners word gevra om waaksaam te wees vir simptome van aappokke. Die land het teen Donderdag (17/9) 18 bevestigde en een waarskynlike geval aangeteken, die meeste in die Wes-Kaap. Die departement waarsku 13 gevalle is sedert 13 Augustus aangemeld, wat op vinnige plaaslike verspreiding dui.Die Wes-Kaap het 15 gevalle aangeteken, hoofsaaklik ..Read More


