In the News
Noord-Kaap: Vermiste jong ma se liggaam ná weke in Vaalrivier gevind
--- Charné van der Merwe 04 Aug 2026Die familie van ’n jong ma, wat byna twee maande lank vermis was, wag nou op antwoorde nadat haar liggaam in die Vaalrivier naby Delportshoop gevind is. Lizeny Molehe (22) het op 24 Junie weggeraak nadat sy glo haar woning saam met vriende verlaat het. Haar liggaam is Vrydag (31/7) uit die rivier naby Sydney-on-Vaal gehaal, sê kol. Cherelle Ehlers, ..Read More


