In the News
Stryd teen geblikte leeus ‘verbloem staat se mislukkings’
--- Charné van der Merwe 21 Nov 2024Die regering se jongste poging om ’n einde te bring aan die kommersiële leeubedryf, wil die aandag aflei van sy swak rekord in die bestuur van wildbevolkings, veral leeus. Die departement van bosbou, visserye en omgewing met dié kennisgewing “voorgee” dat hy proaktief optree. “Die realiteit is egter dat die regering met hierdie kennisgewing sy eie ..Read More