Business
Veranderinge aan arbeidswetgewing aangekondig
--- Admin 31 Mar 2025Die Suid-Afrikaanse regering het veranderinge aan arbeidswetgewing aangekondig, wat in die Staatskoerant gepubliseer is. Vanaf 1 April sal werknemers wat R21 812,37 of meer per maand verdien, nie meer deur sekere bepalings in die arbeidswetgewing beskerm word nie, naamlik die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, die Wet op Gelyke Indiensneming en die ..Read More
