On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Business

Sonkrag bied vryheid met Solar Me Now

───   10:02 Wed, 12 Mar 2025

Sponsored10:02 Wed, 12 Mar 2025
Sonkrag bied vryheid met Solar Me Now | News Article

Met meer as 30 jaar se gesamentlike ervaring in die alternatiewe energiebedryf, is Solar Me Now die naam waarop jy kan staatmaak vir doeltreffende en betroubare sonkragoplossings – of dit nou vir jou huis, besigheid of plaas is.

OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, hoor by verkoopsbestuurder van Solar Me Now, Jacques de Villiers, wat die maatskappy als vir klante bied, asook 'n baie spesiale aanbieding.

______________________________________________________________________________________________________________

Solar Me Now verstaan dat geen twee eiendomme dieselfde is nie. Daarom doen ons 'n volledige energie-analise voordat ons 'n kwotasie gee, sodat jy 'n stelsel kry wat werklik aan jou behoeftes voldoen. Ons bou nie net stelsels nie – ons bou verhoudings met ons kliënte. Ons voorsien die regte advies en gee jou die krag om onafhanklik te raak van jou plaaslike energieverskaffer. Hou jou ligte aan en sny daardie hoë elektrisiteitsrekeninge sonder kompromie!

Unieke Tegnologie vir Maksimum Prestasie

Ons is die enigste sonkragmaatskappy wat AI Greenprint Boost bied – ’n slim tegnologie wat jou stelsel help om optimaal te funksioneer en jou energie-doeltreffendheid te maksimeer.

SPESIALE AANBOD!

SMS “Power” en jou area na 43366 en kry tot 20% afslag op jou bestelling!*

Maak nou die slim keuse vir skoner, goedkoper en betroubare energie met Solar Me Now.

(*Slegs geldig vir die eerste 10 bestellings.)

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.