On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Business

Kies Nashua vir energie-oplossings, vlootbestuur en drukkers

───   09:11 Wed, 19 Feb 2025

Sponsored09:11 Wed, 19 Feb 2025
Kies Nashua vir energie-oplossings, vlootbestuur en drukkers | News Article

Nashua ontwikkel om jou meer te gee.

Nashua Bloemfontein se takbestuurder, Jurie Schoeman, en verkoopsverteenwoordiger, Wayne Chowles, sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor hul vennootskap met Apple, innoverende oplossings vir stygende energiepryse, en hoe hul leuse – “Total Workspace Solutions” – besighede regoor hul sewe takke ondersteun.

___________________________________________________________________________________________________________

Nashua se verbintenis tot diensuitnemendheid, gekoppel aan ‘n langtermynfokus op kliënte, is die kern van ons handelsmerk. Dit is ook die rede waarom Nashua al 25 jaar lank die voorste posisie in die kantooroutomatisasiemark in Suider-Afrika beklee.  

Nou kyk ons dapper na die toekoms en streef daarna om ons kliënte voortdurend méér te bied.  

Nashua se handelsmerk het ontwikkel van ‘n suiwer produkgefokusde benadering na ‘n totale werksruimteverskaffer wat oplossings en uitkomste prioritiseer. Ons werk nou saam met kliënte om hulle te help om hul doelwitte te bereik en hul drome te verwesenlik.  

Sedert 1973 het Nashua gegroei om meer oplossings, meer dienste en meer innoverende tegnologie te bied. Maar een ding sal altyd konstant bly – ons verbintenis om ons ikoniese slagspreuk elke dag te leef: “Saving you time. Saving you money. Putting you first.”

OFM Nuus mvh

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.