International
Wapenstilstand in Gasa: Israeliese troepe onttrek, gyselaarooreenkoms in werking
--- Admin 10 Oct 2025Die Israeliese weermag (IDF) het bevestig dat die wapenstilstandooreenkoms tussen Israel en Hamas amptelik om 12:00 plaaslike tyd (en SA tyd) in werking getree het. Troepe het begin onttrek na voorafbepaalde posisies, bekend as die “geel lyn”, wat deel vorm van pres. Donald Trump van die VSA se plan vir die toekoms van Gasa, berig Deutsche Welle. ..Read More
