News
Meer as 7 000 motoriste vasgetrek tydens feesseisoen
--- Admin 05 Jan 2025Meer as 7 000 motoriste is oor die feesseisoen op die land se paaie aangekeer weens dronkbestuur, spoed- en ander oortredings. Die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) sê die hoogste bloedalkoholvlak van 2,47 mg/1000 ml is twee dae ná Kersfees in die Oos-Kaap aangeteken.In Limpopo is ’n spoedvraat gevang wat 209 km/h in ’n 120 km/h-sone gejaag het ..Read More