Agriculture
Senwes by Graan SA se NAMPO Oesdag 2022─── 08:55 Fri, 13 May 2022
Sponsored08:55 Fri, 13 May 2022Senwes staan vanjaar slaggereed met 'n dinamiese produkaanbod vir feesgangers by Graan SA se NAMPO Oesdag.
Jy kan uitsien na die volgende:
- Nasie in Gesprek – bespreek oudergewoonte relevante landbou onderwerpe.
- Senwes Equipment – kundige bemarkers is beskikbaar by John Deere, Staalmeester en Falcon.
- Senwes integrasiestasie – kom drink 'n koppie koffie en gesels besigheid met een van Senwes se integrasiespanlede in die Senwes VIP-sitkamer.
- Hinterland bied aan feesgangers 'n kuier-koopervaring.
- Senwes Kaalvoet Kinderparkie vir die kleinspan.
- Senwes skoonmaakdienste sorg daagliks vir 'n aangename park ervaring.
Jaco de Waal het met Francois Strydom, Senwes se groep uitvoerende hoof, oor die Senwes VIP-sitkamer by Graan SA se NAMPO Oesdag en nog baie meer gesels. Luister hier: