Inspiration
Motivational Monday: 3 dinge om te onthou vir 2023─── 11:28 Mon, 02 Jan 2023

Die Nuwejaar bied 'n leë bladsy - 'n geleentheid om dinge reg te kry en om dinge af te skop met ons eerste Motivational Monday op At Lunch met Pulane Nel-Serkep gesels sy met life coach Nelia Joubert-Hartman.
Nelia deel met ons 3 dinge wat jy in gedagte moet neem waneer jy jou Nuwejaarsvoorneminglys opstel. Sy deel ook die belangrikheid daarvan om dinge stap vir stap te vat, sodat jy by jou besluit kan bly, aangesien ons geneig is om te veel te vinnig te wil doen. Sy deel 'n paar wenke oor hoe om by jou doelwitte te hou.
Sy deel ook dat Januarie nie net die enigste tyd is om jou doelwitte aan te pak nie en wat van jou redes is dat jy dit doen. Om meer uit te vind stuur n epos na nelia@konynkreative.co.za