On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Food

What's on the menu – Tyd vir nagereg!

───   17:20 Thu, 21 Sep 2023

What's on the menu – Tyd vir nagereg! | News Article

Nog 'n week, nog 'n resep van sjef Maradine!

Bestanddele


Kors

1 pak (200 g) tennisbeskuitjies, fyngemaak

100 ml tot 125 ml gesmelte botter


Vulsel

1 pak (250 g) Cremora-melkpoeier

125 ml (1/2 k) kookwater

1 blik (397 g) kondensmelk

125 ml (1/2 k) suurlemoensap

1 blik pynapppelstukkies of -ringe

Metode


Meng die tennisbeskuitjies en gesmelte botter goed en druk vas in ’n 23 cm-tertbord.

Los die melkpoeier in die kookwater op. Verkoel.

Klits die kondensmelk en suurlemoensap saam.

Voeg die opgeloste melkpoeier by en klits tot dik, romerig en wit.

Skep die vulsel in die voorbereide kors en verkoel tot stewig.

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.