In the News
Weird Wide Web – Australiese versamelaar in die sop
--- Admin 31 Mar 2025’n Australiese man word daarvan aangekla dat hy sy land se kernwapenverspreidingswette oortree het omdat hy ’n plutoniummonster aanlyn bestel het in ’n poging om al die elemente op die periodieke tabel te versamel. In Augustus 2023 is die 24-jarige Emmanuel Lidden in hegtenis geneem by sy ouerhuis in Sydney, Australië, tydens ’n groot operasie ..Read More
