South Africa
Besoek hierdie Februarie ATKV Drakensville vakansieoord!─── 13:51 Tue, 04 Feb 2025
Sponsored13:51 Tue, 04 Feb 2025ATKV Drakensville vier die maand van liefde behoorlik. Moenie hul Februarie midweek promosie mis nie! Bederf daardie liefde in jou lewe met 'n ongelooflike wegbreek in die berge.
Pulane Nel-Sekepe gesels met Braam de Kock, die bemarkingsbestuurder by ATKV Drakensville, oor alles wat hulle op die oord bied asook hoe om navrae te doen oor hul vakansieoord. Hulle gesels ook oor hul spesiale aanbiedings vir hierdie Februarie.
Bespreek aanlyn by: https://drakensville.co.za/