On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Laurika
Listen Live Streams

South Africa

SARCDA groothandelskou nooi aankopers

───   08:27 Mon, 03 Mar 2025

Sponsored08:27 Mon, 03 Mar 2025
SARCDA groothandelskou nooi aankopers | News Article

Die SARCDA groothandelskou vir aankopers, besigheidseienaars en korporatiewe handelaars vind plaas vanaf 12 tot 14 Maart 2025 by Gallagher Estate in Johannesburg.

Besturende Direkteur van die SARCDA groothandelskou, Teresia Stander, sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor van die jongste tendense in produkte, dekor, juwele en meubels wat ten toon gestel word tydens die skou. 

SARCDA Afrika is die enigste geskenke, dekor, ontwerp groothandelskou vir eienaars van winkels, aanlyn winkels, apteke, hotelle, lodges, en korporatiewe geskenke.  Produkte soos meubels, eetgerei, geskenke, klere, juwele, kunswerke, spieels en speelgoed word ingevoer van regoor die wêreld en van die produkte word plaaslike vervaardig.

SARCDA is jou eenstop skou waar al die invoerders en plaaslike vervaardigers van verskeie produkte uitstal. Besoek www.sarcda.co.za om te registreer as ‘n aankoper of besoeker. Alle aankopers wat registreer is onderhewig aan goedkeuring.  




@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.