On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Food

Margaret maak mikrogolf-melktert...

───   08:57 Tue, 27 Feb 2024

Margaret maak mikrogolf-melktert... | News Article

Maryke ('n vriend van die Good Morning Breakfast) het 'n mikrogolf melktert resep met ons gedeel, en die resultaat het tot ons Sjef verstom.



Die lewe gaan oor gemak en veral waar dit kom by kos. Ons almal geniet dit as kos gerieflik en vinnig is, maar steeds lekker genoeg om die lus te blus. Maryke se mikrogolf Melktert resep doen net dit! 


Margaret het wel die aand voor die tyd ’n tradisionele melktert aan mekaar geslaan en ons het ook een gekoop sodat die drie terte sake kan uitspook. Sjef Rinette Enslin het die terte beoordeel... luister om uit te vind watter een van die drie as wenner gekroon is:  

 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.