On Now
Weekends 09:00 - 12:00
Classic Sundays Tony
NEXT: 12:00 - 16:00 Classic Sundays with Christie
Listen Live Streams

Offbeat

Kan ek versekering teen beurtkrag kry?

───   09:23 Tue, 01 Nov 2022

Kan ek versekering teen beurtkrag kry? | News Article

Beurtkrag veroorsaak natuurlik baie skade aan die ekonomie, maar kan jy jou huishoudelike toestelle verseker teen skade wat deur beurtkrag veroorsaak word?

Die Good Morning Breakfast-span het met versekerings-kenner, Juan Strauss gepraat om te hoor watter tipe versekering jy kry vir jou elektrise toestelle indien dit deur beurtkrag beskadig word.

Lees ook: Do you have a last will and testament

Luister na die volledige onderhoud hier:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.