Press Office
OFM signs on as ITEC Knights media partner for another year─── 14:24 Mon, 19 Sep 2022
OFM, the Sound of Your Life in Central South Africa, has again signed as a media partner and sponsor of Central South Africa's domestic cricket team, the ITEC Knights, for the 2022-23 South African domestic season.
According to the terms of the agreement, the deal will include all T20 and limited-over format games up to the end of the season in 2023. As a media partner, OFM will continue to bring the Knights cricket players into the homes and daily lives of Central South Africans through interviews and more.
Says OFM CEO Nick Efstathiou: “Cricket and family. That is the Knights to OFM. We are always excited by the continued relationship between these two great Central South African institutions”.
The Knights provincial squad for the 2022-23 season is: Mbulelo Budaza, Gerald Coetzee, Patrick Kruger, Jacques Snyman, Migael Pretorius, Pite van Biljon, Raynard van Tonder, Alfred Mothoa, Nealan van Heerden, Patrick Botha, Aubrey Swanepoel, Isaac Dikgale, Nhlakanipho Mpungose, Jason Raubenheimer, Gihahn Cloete and Matthew Kleinveldt.
For further information, contact marketing@ofm.co.za.
ENDS
Why OFM
OFM, the Sound of Your Life, is Central South Africa’s premier commercial radio station, offering a mix of music, news, and entertainment. The station celebrated 35 years in the broadcasting industry in 2021. OFM is part of the Central Media Group, with its head office in Bloemfontein, and a satellite studio in Welkom.
The station serves the affluent SEM 7-10 economically active marketplace with a broadcast footprint across the Free State, Northern Cape, southern Gauteng and North West. OFM is synonymous with the people of Central South Africa, and includes a full spectrum of listeners, from urban working moms and dads to corporate professionals, as well as rural communities and agricultural producers.
The station has an incredibly loyal and supportive audience. OFM enjoys one of the highest occurrences of time spent listening to the radio in South Africa. This is achieved by the station’s great music offerings – such as playing listeners their favourite songs on the Request Network and counting down Central South Africa’s 30 biggest hits on the Central SA Top 30.
OFM offers several niche features – including a dedicated agricultural programme with three additional agricultural news updates a day, as well as a dedicated business programme with two additional economic news updates throughout the day.
Sport is close to OFM listeners’ hearts and is what brings much of Central South Africa together. The station is a proud partner, sponsor, and supporter of the Cheetahs, Griquas and Leopards rugby teams as well as the Knights, Heat and Dragons cricket teams. OFM is committed to living the real good life, while at the same time helping Central South Africans to live their best lives.
OFM die ITEC Knights se mediavennoot vir nog 'n jaar
OFM, die Klank van Jou Lewe in Sentraal-Suid-Afrika, is weer 'n mediavennoot en borg van Sentraal-Suid-Afrika se binnelandse krieketspan, die ITEC Knights, vir die 2022-'23 Suid-Afrikaanse binnelandse seisoen.
Volgens die bepalings van die ooreenkoms sal die ooreenkoms alle T20- en beperkte boulbeurt-formaat wedstryde tot die einde van die seisoen in 2023 insluit. As ‘n mediavennoot sal OFM voortgaan om die Knights-krieketspelers in die huise en daaglikse lewens van Sentraal-Suid-Afrikaners te bring deur onderhoude en meer.
Volgens OFM HUB, Nick Efstathiou: “Krieket en familie. Dit is die Knights vir OFM. Ons is altyd opgewonde oor die voortgesette verhouding tussen hierdie twee groot Sentraal-Suid-Afrikaanse instellings”.
Die Knights provinsiale groep vir die 2022-’23-seisoen is: Mbulelo Budaza, Gerald Coetzee, Patrick Kruger, Jacques Snyman, Migael Pretorius, Pite van Biljon, Raynard van Tonder, Alfred Mothoa, Nealan van Heerden, Patrick Botha, Aubrey Swanepoel, Isaac Dikgale, Nhlakanipho Mpungose, Jason Raubenheimer, Gihahn Cloete en Matthew Kleinveldt.
Vir verdere inligting, kontak marketing@ofm.co.za.
EINDE
Waarom OFM
OFM, die klank van jou lewe, is Sentraal-Suid-Afrika se voorste kommersiële radiostasie, wat ’n verskeidenheid musiek, nuus en vermaak bied. Die stasie het in 2021, 35 jaar in die uitsaaiwese gevier. OFM is deel van die Central Media Group, met sy hoofkantoor in Bloemfontein, en 'n satellietateljee in Welkom.
Die stasie bedien die welvarende SEM 7-10 ekonomies aktiewe mark met 'n uitsaaigebied wat die Vrystaat, Noord-Kaap, Suid-Gauteng en Noordwes insluit. OFM is sinoniem met die mense van Sentraal Suid-Afrika, en sluit 'n volle spektrum van luisteraars in, van stedelike werkende ouers, tot korporatiewe professionele persone, sowel as landelike gemeenskappe en landbouprodusente.
Die stasie het 'n ongelooflike lojale en ondersteunende gehoor. OFM se luisteraars spandeer van die meeste tyd wat luisteraars in Suid-Afrika spandeer om radio te luister. Dit word bereik deur die stasie se gepaste musiekaanbiedinge – luisteraars kan hul gunstelingliedjies op die Request Network versoek en op Saterdae kan hulle inskakel om saam Sentraal-Suid-Afrika se 30 grootste treffers op die Central SA Top 30 af te tel.
OFM bied verskeie nisprogramme aan – insluitend 'n toegewyde landbouprogram met drie bykomende landbounuusopdaterings per dag, sowel as 'n toegewyde besigheidsprogram met twee bykomende ekonomiese nuusopdaterings deur die loop van die dag.
Sport lê OFM-luisteraars na aan die hart en dit is wat baie Sentraal-Suid-Afrikaners bymekaar bring. Die stasie is 'n trotse vennoot, borg en ondersteuner van die Cheetahs-, Griekwas- en Luiperds-rugbyspanne, asook die Knights, Heat en Dragons krieketspanne. OFM is daartoe verbind om die regte goeie lewe te lei, en terselfdertyd Sentraal-Suid-Afrikaners te help om hul beste lewens te lei.