On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Anny
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Press Office

OFM’s PinkTober campaign raises over R1 million for CANSA

───   08:24 Tue, 12 Nov 2024

OFM’s PinkTober campaign raises over R1 million for CANSA  | News Article
Foto: OFM

“We are overwhelmed and so grateful for the enormous show of support from our listeners with this year’s Pinktober drive.”

OFM, the Sound of Your Life, is proud to announce that through the generous support of listeners and communities across Central South Africa, the #PinkTober campaign has raised an astounding R1 018 000 in aid of the Cancer Association of South Africa.

Throughout October, OFM amplified its commitment to breast cancer awareness with a series of impactful initiatives. The campaign included Bowling4Boobies events in Vanderbijlpark, Klerksdorp, Bloemfontein, Bethlehem, and Vryburg, which brought communities together to have fun while contributing to a critical cause. OFM listeners also rallied behind the cause with weekly on-air pledge segments every Thursday, turning their airwaves into a space of solidarity and action.

On top of OFM’s organised events, listeners went above and beyond by initiating their own fundraisers, showing just how deeply Central South Africa cares about making a difference. Every individual and group that contributed to #PinkTober – whether through their own fundraising events or by donating to OFM’s campaign – played an essential role to help achieve this remarkable donation amount.

“We are overwhelmed and so grateful for the enormous show of support from our listeners with this year’s Pinktober drive,” said OFM Sales and Marketing Manager Anchen Lintvelt. “Our Bowling4Boobies events contributed almost 70% of the monies raised, and for that I’d really like to extend my gratitude to each and every person who has supported these events. We know that this money will make a big difference to those who need it most. We should all be very proud of this achievement. Thank you, Central South Africa.”

CANSA’s Anita Snyders said: “The Cancer Association of South Africa is thrilled to acknowledge OFM’s substantial donation, supporting our breast cancer awareness campaign. This contribution will significantly enhance our efforts in education, support, and breast screenings. We appreciate OFM’s commitment to the cause and value their partnership in creating a cancer-free future.”

OFM looks forward to continuing its support for CANSA and fostering a positive impact in the fight against breast cancer. The funds raised through #PinkTober will help CANSA enhance its mission, reach more patients, and push forward with vital research and support programmes.

For more info contact marketing@ofm.co.za.

ENDS


OFM se PinkTober-veldtog samel meer as R1 miljoen vir Kansa in

OFM, die Klank van Jou Lewe, kondig met trots aan deur die goedhartigheid van luisteraars en gemeenskappe dwarsoor Sentraal Suid-Afrika het die #PinkTober-veldtog ’n verstommende R1 018 000 ingesamel ten bate van die Kankervereniging van Suid-Afrika.

Die hele Oktober lank het OFM sy verbintenis tot borskankerbewustheid versterk met ’n reeks suksesvolle projekte. Die veldtog het Bowling4Boobies-geleenthede ingesluit in Vanderbijlpark, Klerksdorp, Bloemfontein, Bethlehem en Vryburg waar gemeenskappe bymekaargekom het om pret te hê terwyl hulle bygedra het tot ’n belangrike saak. Boonop het OFM-luisteraars weekliks op ’n Donderdag hul gewig agter die saak ingegooi wanneer hulle tydens ons uitsending skenkings kon belowe. Dit het ’n samehorigheidsgevoel gespek en mense aangespoor om die daad by die woord te voeg.

Benewens OFM se georganiseerde geleenthede het luisteraars hul eie insamelings gehou, wat wys hoe opreg Sentraal-Suid-Afrika omgee om ’n verskil te maak. Elke individu en groep wat bygedra het tot #PinkTober – hetsy deur hul eie geldsamelingsgeleenthede of deur skenkings aan OFM se veldtog – het daartoe bygedra om hierdie merkwaardige bedrag in te samel.


“Ons is oorweldig en so dankbaar vir die enorme hoeveelheid ondersteuning wat ons van ons luisteraars gekry het met vanjaar se Pinktober,” sê Anchen Lintvelt, OFM se verkoops-en-bemarkingsbestuurder. “Ons Bowling4Boobies-geleenthede het bygedra tot byna 70% van die geld wat ingesamel is, en daarvoor wil ek graag my dank betuig aan elkeen wat hierdie geleenthede ondersteun het. Ons weet dat hierdie geld ’n groot verskil sal maak vir diegene wat dit die nodigste het. Ons kan almal baie trots wees op hierdie prestasie. Dankie Sentraal-Suid-Afrika.”

Kansa se Anita Snyders sê: “Die Kankervereniging van Suid-Afrika is verheug om erkenning te gee aan OFM se groot skenking wat ons borskanker-bewusmakingsveldtog ondersteun. Hierdie bydrae sal ons pogings in opvoeding, ondersteuning en borsondersoeke aansienlik verbeter. Ons waardeer OFM se verbintenis tot die saak en waardeer hul vennootskap om ’n kankervrye toekoms te skep.”

OFM sien daarna uit om sy ondersteuning aan Kansa voort te sit en om so by te dra tot die stryd teen borskanker. Die geld wat deur #PinkTober ingesamel word, sal Kansa help om sy doelwit te versterk, meer pasiënte te bereik en vordering te maak deur noodsaaklike navorsing en ondersteuningsprogramme.

Vir nog inligting, stuur e-pos aan marketing@ofm.co.za.

EINDIG


Why OFM

OFM, the Sound of Your Life, is Central South Africa’s premier commercial radio station, offering a mix of music, news, and entertainment. The station celebrates 38 years in the broadcasting industry this year. OFM is part of the Central Media Group with its head office in Bloemfontein.

The station serves the affluent SEM 7-10 economically active marketplace with a broadcast footprint across the Free State, Northern Cape, southern Gauteng and North West. OFM is synonymous with the people of Central South Africa and includes a full spectrum of listeners, from urban working moms and dads to corporate professionals, as well as rural communities and agricultural producers.

The station has an incredibly loyal and supportive audience. OFM enjoys one of the highest occurrences of time spent listening to the radio in South Africa. This is achieved by the station’s great music offerings – such as playing listeners their favourite songs on the Request Network and counting down Central South Africa’s 30 biggest hits on the Central SA Top 30.

OFM offers several niche features – including a dedicated agricultural programme with three additional agricultural news updates a day, as well as a dedicated business programme.

Sport is close to OFM listeners’ hearts and is what brings much of Central South Africa together. The station is a proud partner, sponsor, and supporter of the Cheetahs, Griquas and Leopards rugby teams as well as the Knights, Heat and Dragons cricket teams. OFM is committed to living the real good life, while at the same time helping Central South Africans to live their best lives.


Waarom OFM

OFM, die Klank van Jou Lewe, is Sentraal-Suid-Afrika se voorste handelsradiostasie, wat ’n verskeidenheid musiek, nuus en vermaak bied. Die stasie vier vanjaar reeds 38 jaar in die uitsaaiwese. OFM is deel van die Central Media Group, met sy hoofkantoor in Bloemfontein.

Die stasie bedien die welvarende SEM 7-10 ekonomies aktiewe mark met ’n uitsaaigebied wat die Vrystaat, Noord-Kaap, Suid-Gauteng en Noordwes insluit. OFM is sinoniem met die mense van Sentraal-Suid-Afrika en sluit ’n volle spektrum van luisteraars in, van stedelike, werkende ouers tot korporatiewe beroepsmense en plattelandse gemeenskappe en landbouprodusente.

Die stasie het ’n ongelooflik lojale en ondersteunende gehoor. OFM se luisteraars spandeer van die meeste tyd wat luisteraars in Suid-Afrika spandeer om radio te luister. Dit word bereik deur die stasie se gepaste musiekaanbod – luisteraars kan hul gunstelingliedjies op die Request Network versoek en op Saterdae kan hulle inskakel om saam Sentraal-Suid-Afrika se 30 grootste treffers op die Central SA Top 30 af te tel.

OFM bied verskeie nisprogramme aan – insluitend ’n toegewyde landbouprogram met drie bykomende landbounuusopdaterings per dag, asook as ’n toegewyde sakeprogram.

Sport lê OFM-luisteraars na aan die hart en dit is wat baie Sentraal-Suid-Afrikaners bymekaar bring. Die stasie is ’n trotse vennoot, borg en ondersteuner van die Cheetahs-, Griekwas- en Luiperds-rugbyspan, asook die Knights-, Heat- en Dragons-krieketspan. OFM is daartoe verbind om die waarlik goeie lewe te lei, en terselfdertyd Sentraal-Suid-Afrikaners te help om hul beste lewe te lei.

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.