On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Anny
Listen Live Streams

Press Office

OFM receives three Telkom Radio Awards nominations

───   20:05 Thu, 14 Nov 2024

OFM receives three Telkom Radio Awards nominations | News Article

OFM, the Sound of Your Life has received three nods from the radio industry for outstanding work.

Central South Africa’s leading commercial radio station has been nominated in the Community Project and Promotions/Stunt Categories at the Telkom Radio Awards. The winners will be announced at the prestigious awards ceremony in Johannesburg on 30 November 2024.

The Telkom Radio Awards honour and recognise exceptional and innovative excellence in the South African radio industry. OFM’s dedication to not only excellence in the craft, but also our loyal listeners was demonstrated in the entries the judges chose as finalists.

In the Community Project category OFM’s PinkTober and Winter Drive campaigns were selected finalists. In 2023, OFM dedicated October to breast cancer awareness and raised funds for the Cancer Association of South Africa through Pink Pledge Wednesdays and Bowling 4 Boobies corporate lawn bowls evenings. The tally came to R575 000. This same project raised over R1-million in 2024, demonstrating how Central South Africans take ownership of OFM’s campaigns and stand together. Earlier that year, we also invited listeners, clients, and stakeholders to come and play their part for charity during the popular Shoprite Checkers OFM Chip 4 Charity golf days and Boeries 4 Blankets fundraiser, which collected another R500 000, through an aligned winter drive to change lives.

In the Promotions/Stunt category, one of the broadcasting highlights of 2024 saw The Good Morning Breakfast broadcast from three different locations in the Free State, Northern Cape and North West simultaneously to celebrate the start of the new school year. The OFM Cool Schools programme saw learners form part of the show’s benchmarks like the get-up-and-go song and Money-for-nothing quiz while the presenters participated in activities like athletics. Great fun was had by all and the audience thoroughly entertained.

“These nominations speak to the hard work that the OFM brand puts behind its campaigns. To be nominated by a jury of your peers is an absolute honour and reflects the hard work and commitment that the OFM Team puts towards its audience,” explains Tim Thabethe, OFM Programme Manager.

“It is our passion to serve the community with campaigns that are innovative, exciting and uplifting. We take so much pride in these nominations as we know we made a difference in the lives of others. OFM is privileged to be nominated and will continue to provide our listeners with more of these campaigns,” says Anchen Lintvelt, OFM Sales and Marketing Manager.

“We have to congratulate ourselves on three nominations, especially being so pure and true to our listeners, partners, the team and our stakeholders. The dedication to uplifting the community and positively changing lives through the engaging programming and marketing of these events truly sets OFM apart,” says Nick Efstathiou, Central Media Group CEO.

For more information contact marketing@ofm.co.za.

ENDS


OFM ontvang drie Telkom Radio Awards-nominasies

OFM, die Klank van Jou Lewe het drie knikke van die radiobedryf gekry vir hoogstaande werk. Sentraal-Suid-Afrika se voorste kommersiële radiostasie is genomineer in die Gemeenskapsprojek en Promosie-kategorieë by die Telkom Radio Awards-toekennings. Die wenners sal by die glansryke toekenningsgeleentheid in Johannesburg op 30 November 2024 aangekondig word.

Die Telkom radio-toekennings vereer en erken uitsonderlike en innoverende uitnemendheid in die Suid-Afrikaanse radiobedryf. OFM se toewyding aan nie net uitnemendheid in uitsaaiwese nie, maar ook aan ons lojale luisteraars is gedemonstreer in die inskrywings wat die beoordelaars as gekies het.

In die Gemeenskapsprojek-kategorie is OFM se PinkTober- en Winter Drive-veldtogte as finaliste angewys. OFM het in 2023 Oktober gewy aan borskankerbewusmaking en fondse ingesamel vir die Kankervereniging van Suid-Afrika deur Pink Pledge Wednesdays en Bowling 4 Boobies korporatiewe rolbalaande. Dié bedrag het op R575 000 te staan gekom. Hierdie projek het ook in 2024 meer as R1-miljoen ingesamel, wat demonstreer hoe Sentraal-Suid-Afrikaners eienaarskap van OFM se veldtogte neem, saamstaan en mekaar ondersteun. Vroeër verlede jaar het ons ook luisteraars, kliënte en belanghebbendes genooi om hul deel vir liefdadigheid te doen tydens die gewilde Shoprite Checkers OFM Chip 4 Charity-gholfdae en Boeries 4 Blankets-fondsinsameling, wat nog R500 000 ingesamel het, deur 'n belynde winterveldtog wat lewens verander het.

In die Promosie-kategorie het een van die uitsaaihoogtepunte vir 2024, toe die Good Morning Breakfast gelyktydig vanaf drie verskillende plekke in die Vrystaat, Noord-Kaap en Noordwes uitgesaai het om die begin van die nuwe skooljaar te vier, die beoordelaars se aandag getrek. Die OFM Cool Schools-buite-uitsending het behels dat leerders deel vorm van die program terwyl die aanbieders aan aktiwiteite soos atletiek deelgeneem het. Almal het groot pret gehad en die gehoor is terdeë vermaak.

“Hierdie benoemings spreek van die harde werk wat die OFM-handelsmerk agter sy veldtogte sit. Om deur ’n paneel van jou eweknieë genomineer te word, is ’n absolute eer en weerspieël die harde werk en toewyding wat die OFM-span teenoor sy gehoor het,” verduidelik Tim Thabethe, OFM-programbestuurder.

“Dit is ons passie om die gemeenskap te dien met veldtogte wat innoverend, opwindend en opbouend is. Ons is so trots op hierdie benoemings aangesien ons weet dat ons ’n verskil in ander se lewens gemaak het. OFM is bevoorreg om genomineer te word en sal voortgaan om ons luisteraars van meer van hierdie veldtogte te voorsien,” sê Anchen Lintvelt, OFM Verkoops- en Bemarkingsbestuurder.

“Ons moet onsself gelukwens met drie benoemings, veral deur so suiwer en getrou te wees aan ons luisteraars, vennote, die span en ons belanghebbendes. Die toewyding om die gemeenskap op te hef en lewens positief te verander deur die innemende programmering en bemarking van hierdie geleenthede, onderskei waarlik OFM,” vertel Nick Efstathiou, Central Media Group HUB.

Vir meer inligting kontak marketing@ofm.co.za.

EINDIG


Why OFM

OFM, the Sound of Your Life, is Central South Africa’s premier commercial radio station, offering a mix of music, news, and entertainment. The station celebrates 38 years in the broadcasting industry this year. OFM is part of the Central Media Group, with its head office in Bloemfontein.

The station serves the affluent SEM 7-10 economically active marketplace with a broadcast footprint across the Free State, Northern Cape, southern Gauteng and North West. OFM is synonymous with the people of Central South Africa, and includes a full spectrum of listeners, from urban working moms and dads to corporate professionals, as well as rural communities and agricultural producers.

The station has an incredibly loyal and supportive audience. OFM enjoys one of the highest occurrences of time spent listening to the radio in South Africa. This is achieved by the station’s great music offerings – such as playing listeners their favourite songs on the Request Network and counting down Central South Africa’s 30 biggest hits on the Central SA Top 30.

OFM offers several niche features – including a dedicated agricultural programme with three additional agricultural news updates a day, as well as a dedicated business programme.

Sport is close to OFM listeners’ hearts and is what brings much of Central South Africa together. The station is a proud partner, sponsor, and supporter of the Cheetahs, Griquas and Leopards rugby teams as well as the Knights, Heat and Dragons cricket teams. OFM is committed to living the real good life, while at the same time helping Central South Africans to live their best lives.


Waarom OFM

OFM, die klank van jou lewe, is Sentraal-Suid-Afrika se voorste handelsradiostasie, wat ’n verskeidenheid musiek, nuus en vermaak bied. Die stasie vier vanjaar reeds 38 jaar in die uitsaaiwese. OFM is deel van die Central Media Group, met sy hoofkantoor in Bloemfontein.

Die stasie bedien die welvarende SEM 7-10 ekonomies aktiewe mark met ’n uitsaaigebied wat die Vrystaat, Noord-Kaap, Suid-Gauteng en Noordwes insluit. OFM is sinoniem met die mense van Sentraal Suid-Afrika, en sluit ’n volle spektrum van luisteraars in, van stedelike werkende ouers, tot korporatiewe professionele persone, sowel as landelike gemeenskappe en landbouprodusente.

Die stasie het ’n ongelooflike lojale en ondersteunende gehoor. OFM se luisteraars spandeer van die meeste tyd wat luisteraars in Suid-Afrika spandeer om radio te luister. Dit word bereik deur die stasie se gepaste musiekaanbiedinge – luisteraars kan hul gunstelingliedjies op die Request Network versoek en op Saterdae kan hulle inskakel om saam Sentraal-Suid-Afrika se 30 grootste treffers op die Central SA Top 30 af te tel.

OFM bied verskeie nisprogramme aan – insluitend ’n toegewyde landbouprogram met drie bykomende landbounuusopdaterings per dag, asook as ’n toegewyde sakeprogram.

Sport lê OFM-luisteraars na aan die hart en dit is wat baie Sentraal-Suid-Afrikaners bymekaar bring. Die stasie is ’n trotse vennoot, borg en ondersteuner van die Cheetahs-, Griekwas- en Luiperds-rugbyspanne, asook die Knights, Heat en Dragons krieketspanne. OFM is daartoe verbind om die waarlike goeie lewe te lei, en terselfdertyd Sentraal-Suid-Afrikaners te help om hul beste lewens te lei.

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.