On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Oscar
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with James
Listen Live Streams

Offbeat

Raak ouers te erg emosioneel betrokke tydens skoolsport?

───   09:33 Tue, 17 Jan 2023

Raak ouers te erg emosioneel betrokke tydens skoolsport? | News Article
Rugbypale

Met talle gevalle in die verlede waar ouers té betrokke geraak het by skoolsport, wou die Good Morning Breakfast-span met figure betrokke by sport en skoolsport gesels en hulle opinie hoor.

Dit het begin toe Good Morning Breakfast-span Louwrens Brink, wat ook op die raad van die Luiperds Rugbyunie dien, gekontak het en 'n streep probeer trek het.

Luister die gesprek hier:

Die wêreldbekende Netbalspeler, Karla Pretorius, het toe met die span gesels en vertel oor die impak wat haar ouers gehad het op haar sport, soos wat hulle haar langs die netbalbaan toegejuig het en watter rol ouers langs die veld speel.

Luister die volledige onderhoud hier:

Lees ook: Ideale ontspanningsaktiwiteite vir studente

Cheryl Zietsman, wat baie betrokke is by skoolsport, deel ook hoe ouers hul kinders behoorlik kan ondersteun wanneer hulle aan sport deelneem.

Luister die volledige onderhoud hier:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.