On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Classic Sundays with Tony
Listen Live Streams

Offbeat

Wat is die nut van muskiete?

───   07:49 Wed, 16 Nov 2022

Wat is die nut van muskiete? | News Article

Die onaangename dreuning van 'n muskiet in jou oor. Die jeuk 'n byt op jou arm. Die verspreiding van siektes. Is muskiete goed vir enigiets anders as dit? Trouens, hoekom bestaan muskiete?

Liezl Whitehead het haar Meestersgraad voltooi deur muskiete in Suid-Afrika te studeer. Liezl het aan die Good Morning Breakfast-span verduidelik waarom hierdie klein maar irriterende insekte bestaan en watter rol hulle in die ekosisteem speel.

Lees ook: Kan ek versekering teen beurtkrag kry?

Luister na die volledige gesprek hier:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.