On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agriculture

Besoek Reitz Landbou Akademie se jeug- en landboudag!

───   10:47 Mon, 22 Jul 2024

Sponsored10:47 Mon, 22 Jul 2024
Besoek Reitz Landbou Akademie se jeug- en landboudag!  | News Article

Is boer in jou bloed? Wil jy ‘n beroep hiervan maak? Dan moet jy Reitz Landbou Akademie se jeug- en landboudag op Vrydag, 26 Julie 2024, by Hoërskool Reitz dagboek!

Maak gereed vir ‘n onvergeetlike dag. Reitz Landbou Akademie, in samewerking met Hoërskool Reitz, bied ‘n dag vol landbou inligting met talle maatskappye uit die landbousektor wat sal uitstal en hulle kennis met die leerders deel. Almal is egter welkom om ‘n draai te kom maak aangesien daar ook vermaak, kosstalletjies, kompetisies en meer gedurende die dag aangebied sal word.

Lid van die beheerliggaam van Hoërskool Reitz, Jors Kriek, gesels met Pulane Nel-Sekepe oor wat om te verwag by vanjaar se dag:

Besoek Reitz Landbou Akademie se Facebook-blad vir meer inligting: https://www.facebook.com/reitzlandbouakademie/

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.