On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agriculture

Hier is vandeesweek se lewendehawe pryse

───   05:00 Thu, 21 Apr 2022

Hier is vandeesweek se lewendehawe pryse | News Article
Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied gebruik. FOTO: Photoxpress.

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe.

Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. 

Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied gebruik. 

Sien onderstaande PODCAST

Derksen sê speenkalwers, onder 200kg, het teen R40,15 per kg verkoop, terwyl speenkalwers tussen 200kg en 250kg, teen R36,12, en speenkalwers oor 250kg, teen R34,00 per kg verkoop het.

Ander veilingspryse vir beeste: 

A-klas beeste
R33,20 per kg






B-klas beeste
R26,00 per kg






C-klas vet koeie
R25,00 per kg






Maer koeie
R22,05 per kg









Skape







Stoorlammers
R44,07 per kg






Slaglammers
R41,17 per kg






Stoorskape
R34,17 per kg






Vetskape
R33,00 per kg














Bokke







Lammers
R58,30 per kg






Ooie
R40,27 per kg







Vir meer inligting besoek vleisprys.co.za.



OFM-nuus

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.