Agriculture
Verbruikers baat by oorproduksie van aartappels─── 15:12 Tue, 10 Feb 2015

Bloemfontein - Ernst Yzel, Aartappels SA se voorsitter, gesels oor die bedryf.
Ernst Yzel, Aartappels SA se voorsitter, sê die bedryf het daarin geslaag om die afgelope twintig jaar die verbruik van aartappels byna te verdubbel en is tans ‘n belangrike rolspeler as dit kom by voedselsekerheid.
Pieter Möller/OFM-nuus