On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

OVK open vier nuwe handelstakke

───   16:38 Wed, 23 Apr 2014

OVK open vier nuwe handelstakke | News Article
Dirk Kok - Die landboumaatskappy OVK, met sy hoofkantoor op Ladybrand, het sy sakebelange uitgebrei met vier nuwe takke.
'n Nuwe OVK-tak is op Prieska in die Noord-Kaap geopen en op drie Oos-Kaapse dorpe: Barkly-Oos, Elliot en Somerset-Oos.
Hiermee het OVK nou altesaam 50 handelstakke in die Vrystaat, Noord-Kaap en Oos-Kaap.
OVK se Sulene Oosthuizen sê die nuwe takke is ook ekonomiese inspuitings vir die vier plattelandse dorpe, met die beleggings wat gemaak is en werk wat geskep is.



Podcasts

Sulene Oosthuizen:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.