On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

National

Namakwaland blom met mening

───   OWEN KOCK 16:56 Wed, 14 Aug 2013

Namakwaland blom met mening | News Article
Owen Kock
 
Bloemfontein - Namakwaland blom met mening nadat die gebied sedert einde Maart goeie reënneerslae gehad het.
 
Volgens die bestuurder van die Namakwa Nasionale park, Bernard van Lente, sal die 25mm reën wat die laaste twee dae geval het, daartoe bydra dat die seisoen wat normaalweg tot einde September strek, moontlik langer kan aanhou.
 
Van Lente sê veral die 50km-kusstrook wat deel van die park uitmaak, lyk goed.
 





Podcasts

Bernard van Lente praat oor Namakwaland blomme:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.