local-news
Welkom-verdagtes gevonnis vir poging tot moord op polisieman, meisie
--- Admin 13 Dec 2023“Hulle het op die bakkie geskiet en albei is meermale raakgeskiet. Die polisiebeampte kon een van die beskuldigdes identifiseer.” Drie mans van Welkom is skuldig bevind aan poging tot moord op ’n polisieluitenant en sy vriendin.Lefu Joseph Maluleka (40), Mokapanyane Jacob Sello (40) en Tshepo Ramokheti (33) is Maandag (11/12) in die Welkom-streekhof ..Read More