On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Entertainment

Friedle Olivier op die Good Morning Breakfast

───   10:27 Wed, 12 Oct 2022

Friedle Olivier op die Good Morning Breakfast | News Article

Die Toyota Cheetah rugbyspeler, Friedle Olivier, het met die Good Morning Breakfast span gesels oor die Toyota Challenge. Hy het ook bietjie meer vertel oor sy tyd in Rusland.

Friedle het vertel hoe hy in Turkye was om te oefen toe die oorlog tussen Rusland en die Oekraïne uitgebreek het. Op daardie stadium was sy gesin in Rusland en hy moes sy pad na hulle gevind het.

Lees ook: The Character Company impacting boys positively

Hy het ook verder gesels oor die Toyota Challenge.

Luister die volledige onderhoud hier:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.