The Good Morning Breakfast
Egoli se ‘Bertie’: “My grootste geskenk is om tevrede te wees”─── 09:28 Tue, 25 May 2021
Waar in die wêreld is Hennie Smith nou?
Die Good Morning Breakfast het vir 78-jarige Hennie Smith opgespoor. Hy is bekend vir sy rol as Bertie – wat hy vir 18 jaar vertolk het. Dit is ook te danke aan Smith dat Sonja Herholdt, André Schwartz en Bles Bridges beroemd geword her – “Hierdie ou het hulle op die pad gevat”.
Smith se laaste optrede was meer as twee jaar gelede as gevolg van die pandemie, maar hy sê sy redding kom in die vorm van sy vriende wat hom bystaan en ondersteun.
Luister HIER na wat hy nou doen om besig te bly.
Egoli se ‘Bertie’: “My grootste geskenk is om tevrede te wees”: