The Good Morning Breakfast
Jagersfontein-inwoners praat met die Good Morning Breakfast─── 08:22 Wed, 14 Sep 2022

Die Good Morning Breakfast-span het met bekende mense van die omgewing van Jagersfontein opgevang en gesels oor die situasie waarin die dorp homself nou bevind.
Die Good Morning Breakfast-span het met die voorsitter van die Jagersfontein Landbou Vereniging, Albertus van Schalkwyk gesels na afloop van die slikramp.
Luister die volledige onderhoud hier:
Lees ook: Jagersfontein: 'Company will take responsibility'
Jacobus Silver het ook vir die Good Morning Breakfast vertel oor die gevoel in die dorp na die slikramp.