South Africa
Belê in 'n gesogte aftreelandgoed─── 15:51 Mon, 18 Nov 2024
Sponsored15:51 Mon, 18 Nov 2024Aftrede met gemoedsrus is nie net belangrik vir jouself nie, maar ook vir jou kinders en geliefdes. Daarom is eiendomsbelegging in gesogte aftreelandgoedere die beste generasiegeldige eiendom waarin jy kan belê.
Baie eiendomsbeleggers is nie bewus daarvan dat aftreelandgoedere 'n uitstekende belegging is nie. Hierdie tipe eiendom word beskou as een van die min lae-risiko-beleggings, en dit is te danke aan betroubare langtermynhuurders wat op tyd betaal en sorg dra vir die eiendom totdat jy dit eendag self wil gebruik.
Charl van Niekerk van Central Developments Property Group sluit aan by die OFM Business Hour om waardevolle raad te deel oor belegging in 'n aftree-eiendom. Hy lei jou deur die kritieke moets en moenies om jou te help om slim, ingeligte besluite te neem.
Central Developments bied aan kopers en beleggers die opsie om te belê in Bergvallei Aftreelandgoed in Pretoria, of Celebration Aftreelandgoed in Randburg — beide geleenthede waar die huurder reeds in die eenheid bly.
Bespreek vandag nog jou besigtiging en ervaar die beste aftreeleefstyl wat jy kan voorstel! Besoek Retirenow.co.za