On Now
Weekends 20:00 - 22:00
Sunday Night Oscar
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Health

Is dit gesond om heeltemal op te hou eet vir gewigsverlies?

───   07:45 Tue, 04 Apr 2023

Is dit gesond om heeltemal op te hou eet vir gewigsverlies? | News Article

Ná berigte van 'n Suid-Afrikaanse man wat vir meer as 200 dae gegaan het sonder om te eet, wou die Good Morning Breakfast-span by dieetkundige Elske Rich uitvind wat die impak daarvan op jou gesondheid sal wees.

Rich verduidelik dat daar talle gevare is wanneer 'n mens totaal en al ophou eet:

LEES OOK: Hoe oefening jou geestesgesondheid kan verbeter

Rich brei ook meer uit oor onderbroke vas of "intermitted fasting"

Onderbroke vas of "intermitted fasting" is 'n eetgewoonte wat bekend is as onderbroke vassiklusse tussen eet- en vastye. Dit fokus op wanneer jy dit moet eet eerder as watter kosse jy moet eet. Daar is talle strategieë vir die implementering van onderbroke vas, wat almal die dag of week verdeel in eet- en vasvensters.

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.