On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Offbeat

Hoekom word ek moeg wakker?

───   06:44 Tue, 28 Mar 2023

Hoekom word ek moeg wakker? | News Article

Dit is nie ongewoon om wakker te word en 'n bietjie deur die mis te voel nie. As jy egter gereeld oggendmoegheid ervaar, veral as jy die hele dag moeg voel, kan daar 'n ander probleem wees.

Die Good Morning Breakfast-span gesels met dr. Chantelle van der Bijl om uit te vind wat die oorsaak is dat mens soms steeds moeg is in die oggend nadat jy wakker geword het.

LEES OOK: How to improve your sleep cycle

Luister na die volledige onderhoud hier:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.