Offbeat
Wat is die voordele van borsvoeding?─── 07:14 Wed, 22 Mar 2023
Die Good Morning Breakfast-span gesels met dr. Chantelle van der Bijl, ook bekend as Bloem Momdoc, oor die voordele van borsvoeding en die skenk van borsmelk.
Nadat die Good Morning Breakfast-span gehoor het van 'n Suid-Afrikaanse ma wat 150 liter borsmelk geskenk het, wou hulle meer uitvind oor die voordele van borsvoeding.
LEES OOK: 17-year-old makes debut for the Protea women's hockey team
Luister na die volledige gesprek hier: