On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret, John and Nadine
Listen Live Streams

Offbeat

Good Morning Breakfast-spanlede kyk wie verloor meeste gewig

───   16:29 Wed, 25 Jan 2023

Good Morning Breakfast-spanlede kyk wie verloor meeste gewig | News Article
Shandor Potgieter, Morné Castelyn en Sam Ludidi.

Onlangs het die Good Morning Breakfast-span die plesier gehad om met fiksheidskenner Morné Castelyn te gesels, ná 'n uitdaging tussen aanbieders Shandor en Sam om te kyk wie die meeste gewig kan verloor.

Shandor en Sam het beurte gemaak om op die skaal te klim om te sien wie het tot dusver die meeste gewig verloor. Die inweeg is onder toesig van Hein Griesel van Contourmed gedoen. 

Shandor en Sam sê hulle is albei vasbeslote om die kompetisie te wen en is gemotiveerd om hul gesonde eet- en oefengewoontes voort te sit.

Luister na die volledige gesprek hier:

LUISTER OOK: Hoe kan mans beter eggenotes wees?

Morné Castelyn, 'n fiksheidskenner van Sports Performance Clinic, het die Good Morning Breakfast-span besoek om inligting te deel oor hoe om gewig deur dieet en oefening te verloort. Hy het bespreek hoe gereelde oefening, in kombinasie met 'n gesonde dieet, die doeltreffendste manier is om gewig te verloor.

Luister na die volledige gesprek hier:

Castelyn wys ook hoe jy by die huis sonder enige toerusting kan oefen:



@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.