On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Olebogeng
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Agriculture

Landbounuus-podcast: Jongboer van die Jaar-wenner wil mede-jongboere inspireer

───   ELSABÉ RICHARD 14:00 Wed, 19 Apr 2023

Landbounuus-podcast: Jongboer van die Jaar-wenner wil mede-jongboere inspireer | News Article
FOTO: Lukas en Marné Lessing/Vrystaat Landbou.

Vrystaat Landbou se nuwe Jongboer van die Jaar sê hy hoop om met dié titel mede-jongboere te inspireer, nie net in sy streek nie, maar ook landwyd.

Die 26-jarige Lukas Lessing van Marquard het 'n ware passie vir die landbousektor. Lukas se vrou, Marné, sê sy is trots op hom.

Die polisie in die Kai !Garib munisipaliteit by Kakamas maan inwoners moet uiters versigtig wees wanneer hulle buite vuur maak. Polisiewoordvoerder Itumuleng Mahura sê SA Weerdiens het 'n brandgevaar-waarskuwing uitgereik vir dié gebied in die Noord-Kaap.

Die sakeredding van twee groot suiker-maatskappye sal suiker-produksie op kort termyn na verwagting nie nadelig beïnvloed nie. Die SA Suikerrietkwekersvereniging se Andrew Russell sê die ekonomiese uitwerking op die maatskappye se omgewing kan uiteindelik drasties wees. Tongaat Hulett en Gledhow is in sakeredding weens verskeie uitdagings.

Senior landbou-ekonoom Johnny van der Merwe sê die rand het vandeesweek effens verswak, terwyl beesvleis- en speenkalfpryse 'n geringe styging toon. 

EN

Lidmate van die NG Gemeente Upington-Blydeville het Sondagoggend ná ’n kort erediens - weens beurtkrag, ’n RSG Red ’n Plaas-Camino in die kleine gehou. 66 lidmate het ’n honderdste van die groot Karoo-Camino 166 km om die kerkterrein gestap. Die Red ’n Plaasprojek is die geesteskind van Caritas, die welsynsbeen van die NG Kerk in Noord-Kaapland. Dominee Kobus van Zyl hulle is 'n dorpsgemeente, maar hulle lidmate gee om vir boere wat swaarkry.

OFM-nuus




@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.