On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agriculture

Hier is vandeesweek se lewendehawe pryse

───   ELSABÉ RICHARD 18:35 Wed, 22 Jun 2022

Hier is vandeesweek se lewendehawe pryse | News Article
FOTO: Sernick.

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe.

Sien onderstaande PODCAST

Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. 

Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied gebruik. 

Derksen sê speenkalwers, onder 200kg, het teen R40,11 per kg verkoop, terwyl speenkalwers tussen 200kg en 250kg, teen R37,15, en speenkalwers oor 250kg, teen R36,00 per kg verkoop het.

Ander veilingspryse vir beeste:

A-klas beeste
R33,52 per kg






B-klas beeste
R26,35 per kg






C-klas vet koeie
R25,30 per kg






Maer koeie
Wissel van R18,00 na R20,12 per kg

Slagbulle
R25,75 per kg














Skape







Stoorlammers
R55,78 per kg






Slaglammers
R45,13 per kg






Stoorskape
R38,54 per kg






Vetskape
R35,44 per kg














Bokke







Lammers
R60,24 per kg






Ooie
R43, per kg














Vir meer inligting besoek vleisprys.co.za.


OFM-nuus

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.