Agriculture
LUISTER: Effek van droogte kan later ook “uitkring”─── 14:26 Fri, 20 Mar 2015
Bloemfontein – ‘n Landbouekonomie-dosent aan die Universiteit van die Vrystaat, Frikkie Maré, gee met dié potgooi sy mening oor die effek van die droogte op landoumarkte.
Hy sê dit is belangrik om te besef dat die pryse van landbouprodukte deur vraag-en-aanbod bepaal word:
'Frikkie Maré'
Pieter Möller/OFM-nuus
'Frikkie Maré':