Agriculture
Vooruitsigte vir reën in Vrystaat en Noord-Kaap─── 16:24 Fri, 22 Nov 2013
Dirk Kok - Die Weerdiens sê reën in dele van die Vrystaat kan die naweek en vroeg volgende week voortduur en dele van die droë Noord-Kaap staan ook 'n kans om reën te kry.
Die Bloemfonteinse weerkantoor se Tonie Rossouw sê ’n hoëdrukstelsels oor die noord-oostelike dele van die land en vogtige lug wat van die ewenaar af inbeweeg, is gewoonlik goeie nuus. Dit kan buie en donderbuie vir onder meer die Suidwes-Vrystaat en gebiede wes van Kimberley beteken.
Tonie Rossouw: