On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

National

Verbod op lugvervoer van jagtrofeë 'gaan SA-ekonomie skaad'

───   DANE BEISHEIM 15:46 Thu, 14 May 2015

Verbod op lugvervoer van jagtrofeë 'gaan SA-ekonomie skaad' | News Article

Potchefstroom - ’n Verbod op die lugvervoer van jagtrofeë sal ernstige verliese vir die 1 miljard randse Suid-Afrikaanse jagbedryf tot gevolg hê.

Dit is volgens toerismekenner Melville Saayman, en volg na Emirates die tweede lugredery geword het wat ’n verbod op die vervoer van sulke trofeë geplaas het.
 
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het verlede maand soortgelyke stappe gedoen. Alhoewel die verbod deur natuurbewaarders geloof is, meen Saayman dat dit afbreuk doen aan Suid-Afrika se beeld as ’n toeganklike jagbestemming.

Die Emirates-verbod geld vanaf môre.
 
Dane Beisheim/OFM-nuus 

Podcasts

Melville Saayman:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.