National
Ons wil almal bewus maak van kanker: Janie du Plessis─── 15:21 Wed, 31 Jul 2013
Die organisasie Cancervive sê hy sal nie by enige politiekery betrokke raak nie, en het net een doel voor oë - om mense van alle gemeenskappe bewus te maak van kanker.
Dit volg nadat Sunette Bridges, sangeres en dogter van wyle Bles Bridges, haar ontevredenheid uitgespreek het oor die kansellasie van haar optrede by die kanker-liefdadigheidsorganisasie se fondsinsamelingskonsert in Limpopo, weens bewerings van rassisme.
Cancervive-woordvoerder, Janie du Plessis sê sy organisasie wil mense bewus maak van kanker.
Du Plessis het ook verduidelik wat tot die stap gelei het om Bridges se optrede te kanseleer.
AlgoaFM

Janie du Plessis van Cancervive:
Janie du Plessis van Cancervive: