Health
Melanoom die dodelikste velkanker─── 09:00 Fri, 15 Dec 2023
Verminder jou risiko vir ’n melanoom só.
Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens praat met Vlooi Venter, Kliniese Verpleegspesialis by die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa), oor bewusmaking van melanome as die dodelikste velkanker.
Vlooi verduidelik ook wat die risikofaktore is vir melanome, kenmerke van melanome, en wat jy kan doen om jou risiko te verminder.
Vir meer inligting, besoek Kansa se webtuiste by www.cansa.org.za
Bel Kansa se hulplyn 0800-66-00-66 of stuur ’n e-pos na Vlooi Venter by vventer@cansa.org.za