On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Health

Hoe hou jy jou brein fiks?

───   07:41 Wed, 26 Jul 2023

Hoe hou jy jou brein fiks? | News Article

Susters Karin Visser en Marlize Roberts het 'n interessante gesprek gevoer op die Good Morning Breakfast oor die krag van breinoefening en hoe dit kan bydra tot ’n fikser gees en liggaam.

Hulle het aangedui dat dit nie net oefening is wat saak maak nie, maar dat 'n verskeidenheid van breinoefeninge nodig is om die verskeie aspekte van die brein te stimuleer. Hulle het 'n paar eenvoudige en doeltreffende breinoefeninge gedeel wat daagliks in jou lewe geïntegreer kan word.

LEES OOK: Heart health and cholesterol levels

Luister na die volledige gesprek hier:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.