On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Central SA

Be Human Middelwater – soveel meer as wat jy verwag!

───   09:38 Thu, 20 Feb 2025

Sponsored09:38 Thu, 20 Feb 2025
Be Human Middelwater – soveel meer as wat jy verwag! | News Article

Be Human Middelwater, net buite Bloemfontein, het ‘n 18 putjie gholfbaan met ‘n kuierwa, verskeie opsies vir troues en konferensies, en natuurlik hope vermaak vir oud en jonk.

Anien van Jaarsveld van Be Human Middelwater sluit by Yolanda Maartens aan om oor al die ontwikkeling te gesels en vertel ook hoe hul buitelug geriewe perfek is vir wat ookal volgende in jou lewe gebeur! 

Vind hulle op Facebook of besoek be-human.co.za

________________________________________________________________________________________________________________________

Be Human Wedding Venue, met sy pragtige sonsondergange en skilderagtige agtergrond is die perfekte plek vir jou spesiale dag.

By Be Human deel hulle graag hul pragtige omgewing en moderne venues met hul gaste. Hulle het iets vir elke smaak, en ’n spasie vir enige grootte geleentheid. Middelwater Farm is sowat 25 km buite Bloemfontein geleë, wat dit die perfekte trou- en funksievenue maak. 

Hulle het ’n reeks venues wat geskik is vir enige grootte troue, van klein intieme vieringe tot groot troupartytjies.


Wanneer jy jou troue by Be Human bespreek, sal hulle met alles help, van spyseniering tot dekor tot verblyf. Hul venue huur sluit ’n versameling tafels, stoele, breekware, eetgerei en glase in.

Of jy nou van ’n romantiese troue onder die sterre droom, of van die idee van ’n sjiek skuurtroue hou, hulle sal help om jou drome te bewaarheid. mvh

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.