On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Arts

Drie van Bloem se bekendste kunstenaars stal eerste keer saam uit

───   09:47 Thu, 18 Jul 2024

Drie van Bloem se bekendste kunstenaars stal eerste keer saam uit | News Article
Kobus Kotzé.

“Kobus Kotzé, Joe Kotzé en Joe se suster, Hester Hattingh, gaan vir die eerste keer saam aan ’n uitstalling in die Rosestad deelneem.”

Bloemfontein se bekende Kotzé-kunsfamilie is almal gerekende kunstenaars uit eie reg … en nou gaan die egpaar, Kobus Kotzé en Joe Kotzé, en Joe se suster, Hester Hattingh, vir die eerste keer saam aan ’n uitstalling in die Rosestad deelneem.




Pop-Up Art Gallery in die Preller Plein-winkelsentrum bied die besonderse uitstalling aan. Die uitstalling duur tot 25 Julie. Hester Hattingh sluit by Yolanda aan in die OFM Kunsteklop.



Die Kotzé-egpaar is landwyd bekend en word hoog aangeslaan as kunstenaars en Hester is ook ‘n gevestigde kunstenaar. Kobus en Joe Kotzé is albei reeds in hul tagtigs, maar tel steeds daagliks die verfkwasse op, en Hester laat ook nie op haar wag om gereeld nuwe werke te skep nie.


OFM Nuus cg

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.