In the News
Plaasbewoners se vee: Wat moet ooreenkoms vervat?
--- Admin 07 Jan 2025Die kwessie rondom die aanhou van vee deur plaasbewoners bly ’n netelige saak, veral in lig van die verwagte uitspraak in die grondwethof oor die bekende Maladora Trust-saak. Regskenner Hans-Jurie Moolman verduidelik hoe bestaande regspraak en wetgewing tans hierdie komplekse kwessie hanteer.Hy beklemtoon die reg om vee aan te hou spruit in die ..Read More