The Joyride Blog
What's On The Menu - Pampoenpoffertjies─── 17:21 Thu, 22 Apr 2021
Sjef Maradine Whitehorn is terug met 'n tradisionele resep, ideaal vir herfs.
Bestandele
Sous
2 kop suiker
2 kop melk
1 kop water
2 eetl botter
5tl maizina aangemaak met bietjie van die melk
Sout
Kook alles en bring tot kookpunt.
Koekies
2 kop gaar pampoen
2 kop meel
4tl bakpoeier
2 eiers
Meng alles.
Skep nou lepels vol in pan met olie en bak tot gaar.
Pak lae poffertjies,
N.B. Jou poffertjies moet warm wees – gooi WARM sous oor en kaneel. Hou so aan tot beslag klaar is.
What's On The Menu - Pampoen Poffertjies: