The Good Morning Breakfast
Binnelanders akteur stel boek vry─── 10:18 Mon, 28 Jun 2021
Akteur en sanger Reynardt Hugo, ook bekend as Dr Tertius Jonker, het onlangs sy debuut boek, “Soldaat”, vrygestel.
Baie van ons lewe ‘n sosiale media leefstyl waar ons kies om slegs die mooi en dit wat ons laat goed lyk aan die wêreld te wys. Hugo erken dat hy baie foute in sy loopbaan en sy lewe begaan het. Maar hy’t besluit genoeg is genoeg – dis tyd om ‘n “Soldaat” te wees en die probleme aan te spreek!
Luister na die volle gesprek hier:
Binnelanders akteur stel boek vry: